Bederf jouself

jou rowwe bliksem

Welkom by Buffelsfontein Beesboerdery.
Ons beloof om niks wat poephol, long, tong of gagga preserveermiddels bevat aan ons kliënte op te dis nie. Slegs natuurlike, smaakvolle, 100% suiwer kwaliteit produkte – wat voorberei word met sorg.

Ons sorgsame meesterstuk-dis-maak proses kan effens langer neem as die restaurant baie besig is.

Bespreek jou tafel

Vul u naam, epos, aantal gaste, datum en tyd in hier onder:

Praat met ons